Hoorsê-Getuienis

Tydens ‘n interne verhoor of tydens die arbitrasieverhoor, is dit soms nie moontlik om direkte of eerstehandse getuienis te bekom of te lewer nie. Dit kan die geval wees waar byvoorbeeld; ‘n sleutelgetuie oorlede is na ‘n verhoor, maar voor die aanvang van ‘n arbitrasie, waar videomateriaal  nie meer beskikbaar is nie, waar ‘n sleutelgetuie [...]